Tuisgemaakte sosiale wapen
Onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken
In die begraafplaas waar ek bly
Lag al die geraamtes vir my
Maar hulle's onbewus dat ek stuk-vir-stuk
My (reg) by my keel af druk
Drink nou hierdie bloed van my
Dis al wat ek het wat jy kan kry
Spesiaal my are vir jou oopgesny
En set dit lyk mooi
Die (eweige ge-ketter) agter in my kop
Ewe benoud (?) krap oop sy toegestukte mond
Met stilgebore baba's huil ek nie
Oor die onregverdigheid van die lewe nie
Niemand lewe rerig nie
Ek het al my kos en geheime opgooi
Set dit lyk mooi
Set dit lyk mooi
Ek het al daai fokken kak gesluk
Myself probeer verdrink
Set dit lyk mooi
Set ek is mooi
Paniekbevange
Angstig en alleen
'n Prins van donkerte
Ek dien myself alleen
Le Ultime News
E' morto Zach Sobiech, aveva raccontato la sua malattia nel brano Clouds
Studio 3: "#Sempre" è il nuovo singolo
Green Day all'Ohibò di Milano, secret show a sorpresa
Jason Newsted (ex Metallica) cade dal palco per colpa di un fan esuberante, video
Sei appassionato di cucina? Ecco qualche consiglio per te
Links