Ons is leeg, want ons wil wees
ondergrondse bourgeoisie
as jy n eerlike opinie soek
hou op lieg
Lang strate wat soos heiligdom
die ewigheid in reis
as jy ooit hulp nodig het
sal ek jou kan verwys
Gooi jou hande in die lug
en prys die duisternis
soos die woonstelblokke
soos die kinders van die aand
onvervangbaar
Ons is leeg, want ons wil wees
En in sirkels sal ons volg oppad
na die beloofde land
verlore deel wat wegkruip
in die wolkbreek oor die veld
Rys jou hande vir die klug
en bind die duisende
slawe wat vol maag staan
en vir nog reklame vra
soos die kinders van die maan
onverklaarbaar
Ons soek die aandag
van die breinlose gehoor
Ons soek die hongersnood
die dringende gebrek aan energie
Ons is opsoek na die soeke na iets
Ons is leeg, want ons wil wees
Le Ultime News
PSY e Malika Ayane alla finale di Coppa Italia 2013
Emanuele Corvaglia: "Una Nuova Dimensione" è il nuovo singolo, audio e testo
KT Tunstall ha un "comportamento irragionevole", divorzia dal marito e paga il mantenimento
Eminem live: 3 date in Europa ad agosto
Sei appassionato di cucina? Ecco qualche consiglio per te
Links