Die Illusie Van Veiligheid Testo

Testo Die Illusie Van Veiligheid

Fabri Fibra condannato per aggressione: colpì un ragazzo con un microfono
Scarica la suoneria di Die Illusie Van Veiligheid!
Guarda il video di "Die Illusie Van Veiligheid"

Goedkoop kitssatisfaksie
volgraan fase 4
mezzanine messias van die woonbuurt
ek is baie bly om jou te sien

opsoek na bewyse dat ek lewe
laatnag plesier
die res lag harder as ek
ek lag nie vir flou grappe nie
dis klaar te laat
luister julle nie?

ek voel asof ek met myself praat
en daar's geen pad vorentoe nie

so wat doen ons nou?
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie

ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie

als wat jy kry moet jy
by die venster uit smyt
ons sal rond sit en raas
dieselfde wyshede herhaal
in 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef
sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees

wat doen ons nou?
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie

ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie

daar's niks wat ons keer nie
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie

ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie

Scarica la suoneria di Die Illusie Van Veiligheid!
Lascia un commento