Warning: file_get_contents() [function.file-get-contents]: Couldn't resolve host name in /home/angolote/public_html/testo.php on line 323

Warning: file_get_contents(http://api.singring.it/getArtistsByName.php?str=Fokofpolisiekar&API_id=898058640733204&API_key=23afe88ffbc8f04af6a1e346010e3c64a9e32f3d) [function.file-get-contents]: failed to open stream: operation failed in /home/angolote/public_html/testo.php on line 323
Hemel Op Die Platteland Testo Fokofpolisiekar

Hemel Op Die Platteland Testo

Testo Hemel Op Die Platteland

Jovanotti: "Lorenzo2015cc" è il nuovo album
Scarica la suoneria di Hemel Op Die Platteland!
Guarda il video di "Hemel Op Die Platteland"

Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my find?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy Aberdeen spel?

Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy Aberdeen spel?

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

Scarica la suoneria di Hemel Op Die Platteland!
Lascia un commento