Vrede gevind
met die teenstrydigheid wat in
die are van my dorp versprei
ek het te lank terug gedink
te lank terug gesig gewys
al my grense wat verskuif
Met my voete diep
onder die slyk van stil rivier
my koppe in wolke
hande van dier
Dis net natuurlik so
ek is net natuurlik hoog
Jy verdoof die deel
wat tyd so skelm steel
ek sal volgende jaar
begin
bedaar
Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
geweerloop teen die tempel
nie in die mond nie
onthou
Veels geluk met my vetraagsdag
impulsiewe huiwering
as daar ooit n spesiale boodskap was vir my
het ek dit mis gekyk
my liedjie van die jaar
het ek perongeluk
oorgetape
Le Ultime News
PSY e Malika Ayane alla finale di Coppa Italia 2013
Emanuele Corvaglia: "Una Nuova Dimensione" è il nuovo singolo, audio e testo
KT Tunstall ha un "comportamento irragionevole", divorzia dal marito e paga il mantenimento
Eminem live: 3 date in Europa ad agosto
Sei appassionato di cucina? Ecco qualche consiglio per te
Links