As hierdie bloedrooi oe kon sien
hoe laat dit werklik is
hoe laat ons almal is
hoe kaal ons eintlik is
Projekteer jou demone
teen die kombers
fukt van sigaretstompies
en ek wou vir jou my hart
maar daar's gate in gebrand
Ek blameer dwelms
Ek blameer druk
vir die heruitsending
Ek teken vir my n kaart
en maak dit vol met doodloopstrate
Ek het altyd geweet
dat ek niemand sou wees
Ek het al my gevoelens verniet weg gegee
Daar is gif in jou kinders se kos
daar is tydbomme in gapings
van opvoeding gelos
Ek het al my gevoelens verniet uitgedeel
Le Ultime News
PSY e Malika Ayane alla finale di Coppa Italia 2013
Emanuele Corvaglia: "Una Nuova Dimensione" è il nuovo singolo, audio e testo
KT Tunstall ha un "comportamento irragionevole", divorzia dal marito e paga il mantenimento
Eminem live: 3 date in Europa ad agosto
Sei appassionato di cucina? Ecco qualche consiglio per te
Links