Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
ons harte poes toe van pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
is dit rerig nodig om soos jy te wees
ons sing al jare saam aan ons doodslied
die leuenaar in my is die leuenaar in jou
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
ons albei poes toe op pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
Le Ultime News
Placebo: nuovo album e una data a Bologna
Emanuele Corvaglia: è uscito l'Ep prodotto da Mara Maionchi, ecco la tracklist
Eminem fa causa a Facebook
Gianni Morandi: nuovo album di inediti e due date all'Arena di Verona
Sei appassionato di cucina? Ecco qualche consiglio per te
Links