Skepe van eensaamheid sink
verdrink die dae van die week
die warm smart wat somer bring
sing
kriewelend, spasties, kruipend
ek is honger en my klere stink
jy skyn
welkomend, heilig basuin
jy jou lokvalle uit
as ek wou
sou ek my koers huis toe vind?
ek is honger en my klere stink
en die rooi branders breek
oor 'n swart strand van seer
en die wit lyne sny
reguit deur my
my dokter het vir my
pille voorgeskryf
dit hou my kalm
as omstandighede my bedreig
dit laat my droom
en ek was vir 'n lang ruk
siek gewees daarvoor
ek is dommer, maar ek lewe nog
en die rooi branders breek
oor 'n swart strand van seer
en die wit lyne sny
reguit deur my
Le Ultime News
Antonio Maggio, Nonostante Tutto è il nuovo singolo
Max Pezzali: Max 20 è il nuovo album con 5 inediti e 14 duetti (cover e tracklist)
One Direction, tutte le date del Where We Are tour 2014. Per ora niente Italia ma...
Clementino, Mea Culpa esce il 28 maggio (cover e tracklist)
Sei appassionato di cucina? Ecco qualche consiglio per te
Links